Nuus vanuit Die Windpomp

Skool skuif?

Kyk gerus na hierdie kort video vir nodige agtergrond en inligting rakende ons moontlike skuif.

Het jy 'n vraag?

    Ons bied uitnemende kwaliteit opvoeding met ’n uitgesproke Christelike karakter sodat elke kind vanuit ’n gelukkige, huislike atmosfeer ’n sterk gesonde selfbeeld as fondament ontwikkel waarop ’n lewe van geloof, hoop en liefde gebou kan word.

    Skool Ure

    Ons model is gerig op die optimale ontwikkeling van kinders se selfbeeld en positiewe dissipline. Daarvoor word hulle in ‘n vennootskap met hulle ouers op ‘n unieke en gepaste wyse in hulle vormingsjare hanteer. 

    ©2025 Laerskool Die Krans En Kransjakkers