Ons wil graag hê dat elke kind verrykende jare in hierdie skool sal beleef en daardeur ’n stewige fondament ontwikkel wat in sy/haar hele lewe ’n verskil sal maak.
Die ervarings en belewenisse wat ’n kind het oor sy wêreld gedurende die eerste jare van sy lewe, ongeveer van 1 tot 9, is van kardinale belang. Ek glo dat mens in hierdie tyd besig is om ’n fondasie te grawe van ’n lewenshuis. As die fondasie sterk en stewig is kan mens ’n kasteel daarop bou.

Administrasie
(Klik om cv te sien)

Finansies
(Klik om cv te sien)

Intersen administrasie
(Klik om cv te sien)

Gr 2 Visarende
(Klik om cv te sien)

Kinderkinetika
(Klik om cv te sien)

Ratelklas assistent

Grondslagfase assistent

Gr 2 Witkruisarende

Gr 1 Langkuifarende
(Klik om cv te sien)

Gr 2 Bateleurs
(Klik om cv te sien)

Gr 1 Geelbekwou
(Klik om cv te sien)

Grondslagfase Rekenaars

Gr 3 Kroonarende
(Klik om cv te sien)

Kreukelkamer
(klik om cv te sien)

Graad R Stoksterte
(klik om CV te sien)

Grondslagfase assistent

Gr R Waaiersterte

Gr 3 breekoparende
(KLIK OM CV TE SIEN)

Gr R Waaiersterte

Gr R Stoksterte

Gr 1 Dwergarende

Gr 3 Steppe arende
(Klik om cv te sien)

Ratelklas
(Klik om cv te sien)

(Klik om cv te sien)

(Klik om cv te sien)

(Klik om cv te sien)


(Klik om cv te sien)

(Klik om cv te sien)

(Klik om CV te sien)

(Klik om cv te sien)

(Klik om cv te sien)

(Klik om cv te sien)

(Klik om cv te sien)

(klik om cv te sien)


(Klik om cv te sien)

(Klik om cv te sien)

(Klik om cv te sien)

(Klik om cv te sien)

(Klik om cv te sien)

(Klik om cv te sien)

Padlopers
(Klik om cv te sien)

Krimpvarkies

Rooipensies

Klaasneusmuise
(Klik om cv te sien)

Ystervarkies
(klik om cv te sien)

Krimpvarkies

Ystervarkies
(Klik om cv te sien)

Nagapies
(Klik om cv te sien)

Nagapies
(Klik om cv te sien)

Streepmuise
(Klik om cv te sien)

Klaasneusmuise
(Klik om cv te sien)

Padlopers
(Klik om cv te sien)

Rooipensies

Streepmuise
(Klik om cv te sien)

Ystervarkies

NAGAPIES






Weens reën kon ons graad3s van 2021 nie hulle tradisie om oor die skool se dak te klim doen nie. Gelukkig kon hulle vanoggend voor hulle graad4 jaar amptelik afskop die geleentheid kry om hulle spreekwoordelike vlerke te sprei. Geniet julle graad 4 jaar en 1ste jaar by die intersen/bokkekamp!

Baie welkom terug aan "ou" en nuwe ouers en leerders van laerskool Die Krans en Kransjakkers! Mag dit 'n geseënde jaar vir julle by Die Krans wees! Ons is opgewonde oor die jaar en ons tema van "saam met die reën kom die reënboog"! Mag almal deur die jaar die beloftes van God ontdek en met vertroue die jaar aanpak!

Welkom terug en dankie vir al die voorbereiding wat julle alreeds gedoen het! Baie baie welkom aan 6 nuwe personeellede by Die Krans! Mag julle tyd by Die Krans geseënd wees.
Ons bied uitnemende kwaliteit opvoeding met ’n uitgesproke Christelike karakter sodat elke kind vanuit ’n gelukkige, huislike atmosfeer ’n sterk gesonde selfbeeld as fondament ontwikkel waarop ’n lewe van geloof, hoop en liefde gebou kan word.
©2025 Laerskool Die Krans en Kransjakkers