‘n Registrasiefooi is betaalbaar om u kind se plek in die skool te bespreek. Die registratrasiefooi is gelykstaande aan een maand se skoolgelde. Omdat ons ‘n hoë kwaliteit opvoeding en aktiwiteite wil aanbied, vra ons ‘n bedrag wat sodanige onderwys kan finansier. Skoolgelde is vir 11 maande van die jaar vooruit betaalbaar voor die 15de van elke maand.
Let wel dat Registrasiefooie ‘n kind se plek bevestig vir die daaropvolgende jaar en dat dit nie terugbetaalbaar is met kansellering nie, behalwe in uitsonderlike gevalle.
Nagapies
|
R3 832 pm
|
Kleuters
|
R3 619 pm
|
Graad R
|
R4 696 pm
|
Gr 1-3
|
R4 696 pm
|
Ratels
|
R6 226 pm
|
Gr 4-7
|
R5 080 pm
|
MOS | Kontak kantoor om meer uit te vind |
Ons bied uitnemende kwaliteit opvoeding met ’n uitgesproke Christelike karakter sodat elke kind vanuit ’n gelukkige, huislike atmosfeer ’n sterk gesonde selfbeeld as fondament ontwikkel waarop ’n lewe van geloof, hoop en liefde gebou kan word.
©2022 Laerskool Die Krans En Kransjakkers. Blackdog Design Agency