1. Middagvertoning:
Woensdag 22 Oktober 2025
16:00
Volwassene: R120
Kind (3-13 jaar): R60
0-3 jaar: Gratis (Hoef nie ‘n kaartjie te bespreek nie.)
NG Skuilkrans kerkgebou
2. Aandvertoning:
Donderdag 23 Oktober 2025
18:00
Volwassene: R120
Kind (3-13 jaar): R60
0-3 jaar: Gratis (Hoef nie ‘n kaartjie te bespreek nie.)
Eg Afrikaanse peuselhappies te koop in Kerkbasaar stalletjie styl.
NG Skuilkrans kerkgebou
Ons bied uitnemende kwaliteit opvoeding met ’n uitgesproke Christelike karakter sodat elke kind vanuit ’n gelukkige, huislike atmosfeer ’n sterk gesonde selfbeeld as fondament ontwikkel waarop ’n lewe van geloof, hoop en liefde gebou kan word.
©2025 Laerskool Die Krans en Kransjakkers